Almal se gunsteling bordspeletjie is hier! Koop nou jou Boereplaas en Uitbreidingstelle vir jare se gesinspret!

Koop Aanlyn Bestelvorm (EFT aankope) Leer Meer

Boereplaas is ’n bordspeletjie wat reeds dekades Afrikaanssprekendes se gunsteling is. Hierdie Boereplaas beloof opvoedkundige vermaak vir die hele gesin; dit is geskik vir 2-6 spelers en leer kinders (en grootmense!) van die hantering van geld, wins en verlies, oordeelkundige aankope en boerdery.

Die doel van Boereplaas is om besluite te neem oor jou boerdery, sodat jy maksimum wins verkry en genoeg geld bekom om jou plaas (bord) met prentkaartjies te voltooi.

As jy nog nie vir oom Sakkie ken nie, gaan hy die lewe vir jou versuur!

BOEREPLAAS® is groot pret. Nou vir die eerste keer in jare, is daar weer ’n eg-Suid-Afrikaanse bordspeletjie op die mark. Net in Afrikaans. Net in Suid-Afrika. Met die heel beste en mooiste prente en kwaliteit bybehore.

Nostalgies & Pret

Gesinsvermaak en Samesyn

Kry die hele gesin saam, bel jou maats, kom speel Boereplaas. Nou gaan ons Boer!

Moderne Boerdery

Winste / Verliese

Kom speel ‘n lekker moderne weergawe van Boereplaas! Beurtkrag laat jou kuikens vrek, jy moet allerhande belastings betaal en die werkers staak vir hoër lone. Aan die positiewe kant voer jy vrugtesap uit na Doebai, begin ’n staproete op jou plaas en begin ’n aanleg vir gebottelde water.

Opvoedkundig /

Ondernemingsgees / Taalvaardighede / Rekenkunde / Sosiale Interaksie

BOEREPLAAS® is pret, maar ook opvoedkundig. Dit leer kinders (en grootmense) van boerdery, ondernemingsgees, taalvaardighede, rekenkunde en sosiale interaksie. Ook hoe om met geld te werk. Jy moet oordeelkundig op jou plaas boer, anders speel jy dalk bankrot of kan jy nie ’n trekker of huis vir jou plaas bekostig nie. Leer om somme te maak as jy aankope en verkope doen en van die goeie en slegte tydings met boerdery.

Opvoedkundig

Ondernemingsgees / Taalvaardighede      Rekenkunde / Sosiale Interaksie

Speel die Boereplaas speletjie en ondersteun Afrikaans. Dis nou beskikbaar, moet dit nie misloop nie.

Ondersteun Afrikaans

Veilig

E-Handel / Koerier / Pos

Bestel nou jou Boereplaas en deur koerier aflewering word hy by jou voordeur afgelaai. Ons werk ook met posbestellings sodat Jannie of Sannie in Koekenaap of Soekmekaar ook Boereplaas by hul poskantoor kan gaan afhaal. Plaas bestellings by Koop Hier“.

Share by: